Bang Vir Die Donker - Albert De Wet Chords
Chords: Album:, Eie, Albert, De, Capo:, F, C, G, Am, G/B
More chords by Albert De Wet
Genre: folk, rock, afrikaans
Released: 12 Sep 2015
Album: Ons Eie Albert De Wet
Capo: No
[Intro]
F
As jy bang is vir die donker,
C
Steek ek nog 'n kers . . .
[Chorus]
F
As jy bang is vir die donker,
C G G
Steek ek nog 'n kers aan vir jou,
F
As jy ooit oor ons twee wonder,
C G G
Gee ek al my liefde vir jou,
F C
Ek wonder of jy wonder,
G
Of ek aan jou dink?
F C G G
Jy weet mos ek kan jou nie uit my kop uit kry.
[Verse 1]
F
Ja, saans as ek gaan slaap,
C G G
Wil ek net aan jou raak tot môre,
F
Mmm, en dan weet ek môre,
C G G
Is jy weer, is jy weer hier by my.
[Chorus]
F
As jy bang is vir die donker,
C G G
Steek ek nog 'n kers aan vir jou,
F
As jy ooit oor ons twee wonder,
C G G
Gee ek al my liefde vir jou.
[Post-Chorus]
F C
Skryf vir jou 'n brief, seël dit was,
G Am G/B C
Van die kers wat ons liefde laat brand,
F
En, as jy bang is vir die donker,
More Albert De Wet Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords