🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Die Steweltjie Van Sannie - Albert De Wet Chords

Chords: Capo:, Een,, Bb, C, C7, F, G

More chords by Albert De Wet

Genre: folk, pop, afrikaans


Released: 1 June 2011

Album: Die Vensters Na My Siel
Capo: No

[Intro]
N.C.
Een, twee,
N.C.
Een twee drie vier,
Bb C
Ooh ooh ooh
C7
Ooh ooh ooh
C F G F C
Ooh ooh,
C F G F C
Ooh ooh.

[Verse 1]
C F
Ek droom mos dat sy voor my staat met splinternuwes stewels,
G F C
Hul mag van kleine voetjies praat maar Sannie het twee knewels,
C F
Hul staan toe op die oggend vroeë saal op die skimmel daar,
G F C
Toe ry ek reguit Sannie toe om te hoor hoe sy nog vaar.

[Pre-Chorus]
C F G F C
Môre oompie, môre tannie waar is Sannie dan,
C F G F C
Toe staan sy net soos in my droom met dieselfde stewels aan.

[Chorus]
F C
Pas altyd vir 'n vroumens op dit help jou net 'n geen stuk nie,
G F C
Steek jy jou nek eers in die stroop dan kan jy nooit los ruk nie,
F C
Dit help noodwendig om te huil al het ek spyt van Sannie,
G F C
Kon ek die houding maar verruil dan sou ek maar ek kannie.

[Interlude]
C F G F C
Ooh ooh,
C F G F C
Ooh ooh.

More Albert De Wet Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords