🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Bietjie Van Jou - Albert De Wet Chords

Chords: Dec, Album:, Eie, Albert, De, Capo:, D, G, A, Bm

More chords by Albert De Wet

Genre: folk, acoustic, world

Released: 12 Dec 2015
Album: Ons Eie Albert De Wet
Capo: No

[Intro]
D D
D D D D D D
D D D D D D

[Verse 1]
D
Jy's 'n droom wat waar geword het,
G
Jy's die engel wat my hart gered het,
A
En daar is geen wonder,
G D D
Dat ek nie sonder jou kan leef nie.

[Verse 2]
D
As jy vra sal ek jou alles gee-e,
G
Jy's die een wat my van liefde geleer het,
A
En van die begin af,
G
Laat jy my kop spin ja,
D D
Om en om.

[Chorus]
G
Ek gee jou my hart,
D
Jy kan dit kry,
A Bm
Bly nog net 'n bietjie, bietjie, bietjie by my-y-y,
G
Daar is geen wonder,
D A Asus4 A
Dat ek nie sonder jou kan bly-y-y,
G
Gee my jou hand,
D
Om vas te hou,
A Bm
Gee my nog 'n bietjie, bietjie, bietjie van jou,
G
Van die begin af,
D
Laat jy my kop spin ja,
A Asus4
Om en om.

More Albert De Wet Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords