Heildronk - Albert De Wet Chords
Chords: Dec, Album:, Eie, Albert, De, Capo:, D, A, E, F#m
More chords by Albert De Wet
Genre: klopjesplof, afrikaans, folk
Released: 12 Dec 2015
Album: Ons Eie Albert De Wet
Capo: 1 fret
[Verse 1]
D A E F#m
Ek wil 'n heildronk instel,
D A E F#m
Ek wil vir jou in woorde vertel,
D A E F#m
Ek weet dis nie juwele maar wel,
D A E F#m
Is dit die beste wat ek kan doen, (Ek kan doen, ek kan doen),
D A E F#m
Ek wil 'n glasie saamklink,
D A E F#m
Ek wil vir jou nou sê wat ek drink,
D A E F#m
Wat ek nie eers kan neersit in ink,
D A E
Wou bietjie wag maar ek voel ek moenie.
[Pre-Chorus]
D
Kom ons drink een op die liefde,
A E F#m
Kom ons skink een op ons lewe saam,
D A F#m E
En op die nuwe die ou en die gister die nou en vir altyd.
[Chorus]
D
Kom ons drink een op die liefde,
A E F#m
Kom ons skink een op ons lewe saam,
D A F#m
Op als van die beste die goeie die slegte geweet,
E D A E F#m
Jy's die regte besluit hier's op jou en my,
D A E F#m
Hier's op jou en my.
[Verse 2]
D A E F#m
Ek wou jou in die oë staar,
D A E F#m
Sodat jy weet my woorde is waar,
D A E F#m
Die botteltjies champagne is ook klaar,
D A E F#m
Nou moet ons dronk raak op liefde alleen,
D A E F#m
Ek wil jou hande vashou,
D A E F#m
Die beste tye kom ook eers nou,
D A E F#m
Ek kan dit nie verbeel sonder jou,
More Albert De Wet Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords