Ons Troumars - Albert De Wet Chords
Chords: Dec, Album:, Eie, Albert, De, Capo:, Em, C, G, D
More chords by Albert De Wet
Genre: folk, protest song, afrikaans
Released: 12 Dec 2015
Album: Ons Eie Albert De Wet
Capo: 2 fret
[Intro]
Em C G D
Em C G D
Em C G D/F# D
Em C G D/F# D
[Verse 1]
G D
Vandag vra ek die grootste vraag,
Em D C
Vandag vra ek my droomvrou om my sielsgenoot te wees,
G
Angstig opgewonde,
D
Het ek vir jou gevra,
Em D C D
My hart wou uit my bors uit spring toe jy antwoord en sê ja.
[Chorus]
Em C G D
En ek wil jou vashou tot die einde van dae,
Em C G D
Ja, ek wil jou vashou tot die wêreld vergaan,
Em C G D
Ek wil die wêreld wys net wat jy vir my bedoel,
Em C G D Em C G D
En ek wil jou vashou vir 'n oomblik of twee vanaand.
[Verse 2]
G D
Vandag op ons troudag sal ek vir jou die woorde lees,
Em D C
Jy sal trane in jou oë hê maar jy sal steeds beeldskoon wees,
G D
Ons sal die dansbaan saam oop maak en ek sal in jou oë sien,
Em D C D
Dat die aand vir jou perfek was want dis presies wat jy verdien.
[Chorus]
Em C G D
En ek wil jou vashou tot die einde van dae,
Em C G D
Ja, ek wil jou vashou tot die wêreld vergaan,
More Albert De Wet Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords