Die Onverkrygbare - Chris Chameleon Chords
Chords: EADGBE, C, Am, Dm, F, Dm7
More chords by Chris Chameleon
Genre: electronic, pop, south african
EADGBE
C 032010
Am 002210
Dm 000231
F 033210
[Verse 1]
C Am
Ek koop `n rok van crêpe-de-chine
Dm
Met vingers op die tikmasjien
F
Met goeie kos en ligte dop
C
Sal iemand gou as vriend ontpop
[Verse 2]
C Am
Met verse oor die graf en stof
Dm
Koop ek vir my `n rantsoen lof
F
Jou liefde kan ek myne noem
C
Met mooimaakgoed en warm soen
[Chorus]
Dm7
Kon ek verkry met geld en spel
F
Die wyster wat die ure tel!
Dm7
Kon ek verkry met geld en spel
F
Die wyster wat die ure tel!
[Verse 1]
[Verse 2]
[Chorus]
[Verse 1]
More Chris Chameleon Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords