As Jy Slaap - Chris Chameleon Chords
Chords: G, C, D
More chords by Chris Chameleon
Genre: house, electronic, dance
G
As jy slaap en die verdriete
C G
En selfs ons bitter liefde agterlaat
G C
Is jy maar weer `n argelose kind
C G C
Met drome winderig oor jou mooi gelaat
[Chorus]
C
Moenie slaap nie, kyk!
D
Agter die gordyne begin die dag dans
G C
met `n pouveer in sy hoed
G C
Ag, as die teer nag in jou arms l�
C G
En sterlig oor jou bors en hare skyn
G C
Is jy maar weer `n dogtertjie weggedwaal
C G
Van huis en ouers en hul soete samesyn
[Chorus]
G C
Ag, in jou slaap wil ek jou neem
C G
En aan my bors hou tot die more wyd
G C
Oor al die heuwels breek � wil ek jou neem
C G
En terugbring van jou eensaamheid
[Chorus] x2
G C
met `n pouveer in sy hoed x2
More Chris Chameleon Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords