Droomland - Chris Chameleon Chords
Chords: Chris, DVVVDM, CD:, Dsus4, D, Dsus2, C, Am, G, Chorus
More chords by Chris Chameleon
Genre: electronic, experimental, ambient
Chris Chameleon - Droomland
Tabbed by: DVVVDM
CD: 7de Hemel
Dsus4 D Dsus2 (x2)
Dsus4 D Dsus2
ek ontwaak in my droomland
Dsus4 D Dsus2
het laas my oë gesluit in verloorland
C Am
ek probeer my bes om jou te vergeet
G
maar ek onthou wat jy van my weet
Dsus4 D Dsus2
Chorus:
G
en ek dink ek mis jou
maar hoe sal ek ooit kan sê?
ek dink ek mis jou
C
maar sou ek jou terug wou hê?
Am G Dsus4 D Dsus2 C Am Dsus4 D Dsus2
Dsus4 D Dsus2
en jy staan met jou wêreld in my geheue
Dsus4 D Dsus2
met die pêrels wat selfs die varke teruggee
C Am
en ek voel wat jy nooit sal berou nie
G
is die misdaad net wat jy onthou of nie?
Dsus4 D Dsus2
Dsus4 D Dsus2
my verloor die dag toe ek jou gevind het
Dsus4 D Dsus2
was 'n dwaas die dag toe ek begin dink het
C Am
dis die kettings wat die man kan breek
G
en die vurktong waar die waarheid in steek
Dsus4 D Dsus2
Chorus
G Dsus4 D Dsus2
Dsus4 D Dsus2
en die vuur wat ons vroeër gedeel het
More Chris Chameleon Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords