Reis - Chris Chameleon Chords
Chords: Berlyn
More chords by Chris Chameleon
Genre: funk, rock, pop
D G
Sit jou hele lewe lank op jou sitvlak
A D
'n luilak by die huis
D G
En al wat jy ken is die reis van die rusbank
A D
tot in die kombuis
D G A D
Is jou idee van transport drome bo-op jou matras?
D G A D
En etniese etes in sakkies op die rakkies in jou yskas?
Maar wat van
G C D G
Agopolko, Amsterdam, Londen en Berlyn
G C D G
Phoenix Arizona waar die son ook lekker skyn
G C D G
Brussels, Delhi, Moscow, Machu-Bichu en Peru
G C D G
San-Fransisco, Shanghai en ja selfs ook Timbaktoe
D G A D
As ek sê groot natuur dink jy aan die onkruid op jou gras?
D G A D
En dink jy aan wilde diere as vismotte in jou kas?
D G A D
Het satteleit tv jou bron van avontuur geword?
D G A D
En is jou playstation nou die somtotaal van jou genot?
Maar wat van
G C D G
Agopolko, Amsterdam, Londen en Berlyn
G C D G
Phoenix Arizona waar die son ook lekker skyn
G C D G
Brussels, Delhi, Moscow, Machu-Bichu en Peru
G C D G
San-Fransisco, Shanghai en ja selfs ook Timbaktoe
More Chris Chameleon Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords