🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Genade Van Die Liefde - Chris Chameleon Chords

Chords: A, E, D, G

More chords by Chris Chameleon

Genre: kwaito, afro-pop, hip-hop


[Verse 1]
A E
Dis waarskynlik die ses en veer-
A E
Tig miljoenste keer dat 'n ge-
D A E
Dig oor die liefde
D
Haar weg deur die siel
A E A
van 'n man as 'n lied uitvind Ah ah ah ah

[Verse 2]
A E
Ek verklaar my dus hier tot slaaf
A E
Of koning of wat dit haar behaag
D A E
In diens van die liefde
D
In al haar fasette
A
Want ses letters
E
Is nie veel nie

[Chorus]
G D A
En sy vra die veel nie

Die liefde vra alles
G
En dis wat so salig is
D A G
Om in haar hande oorgelewer aan die genade
D A
Van die liefde te lewe
G D A G D A D A
Te lewe Te lewe Te Lewe Oe oe oe

More Chris Chameleon Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords