Die Lied Van Jong Suid-Afrika - Chris Chameleon Chords
Chords: Die, Chris, A, D, E, G, B
More chords by Chris Chameleon
Genre: folk, pop, world
Die lied van Jong Suid-Afrika - Chris Chameleon met A Mineure
[Intro]
| D | E A | D |
[Verse 1]
D
En hoor jy die magtige dreuning?
G A D
Oor die veld kom dit wyd gesweef
D
die lied van 'n volk se ontwaking,
G A D
wat harte laat sidder en beef.
A D
Van Kaapland tot bo in die Noorde,
A D
rys dawerend luid die akkoorde:
[Chorus]
G D
Dit is die lied van jong Suid-Afrika,
G D G A D
dit is die lied van jong Suid-Afrika,
G E A D G E A D
dit is die lied van jong Suid-Afrika!
[Verse 2]
D
Die klop van ons ossewa-wiele,
G A D
het die eeue se rus verstoor
D
die klank van ons voorlaaierskote,
G A D
het klowe en kranse gehoor.
A D
Die diere het stil staan en luister
A D
die bome het bewend gefluister:
[Chorus]
G D
Dit is die koms van jong Suid-Afrika,
G D G A D
dit is die koms van jong Suid-Afrika,
G E A D G E A D
dit is die koms van jong Suid-Afrika!
[Verse 3]
D
Waar songloed in glorie die berge,
G A D
oor hul fronsende voorhoof streel,
D
waar ruisende wind oor die vlaktes
G A D
met grassaad kerjakker en speel.
A D
Die land wat ons vaders gekoop het,
A D
met bloed tot ons eie gedoop het:
[Chorus]
More Chris Chameleon Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords