🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Ontvlugting - Chris Chameleon Chords

Chords: D, C, G

More chords by Chris Chameleon

Genre: trip hop, electronic, experimental


[Intro]
D C G

[Verse 1]
G C
Uit hierdie Valkenberg het ek ontvlug
C G
En dink my nou in Gordonsbaai terug:
G C
Ek speel met paddavisse in 'n stroom
C G
En kerf swastikas in `n rooikransboom

[Verse 2]
G D C
Ek is die hond wat op die strande draf
D C D G
En dom-allenig teen die aandwind blaf
G C
Ek is die seevoël; wat verhongerd daal
C G
En dooie nagte opdis as 'n maal
G C
Die God wat jou geskep het uit die wind
C G
Sodat my smart in jou volmaaktheid vind:

[Verse 3]
D C D C
My lyk lê uitgespoel in wier en gras
D C D G
Op al die plekke waar ons eenmaal was

[Outro]
G
Toe toe-roe-roe-toe
C
toe-toe-toe-roe-roe-roe-roe
D
toe-roe-roe-roe-roe-roe

More Chris Chameleon Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords