🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Taal Van Die Liefde - Chris Chameleon Chords

Chords: C, Dm, F, G

More chords by Chris Chameleon

Genre: hip hop, rap, pop


[Verse 1]
C
My taal die word nie meer gepraat nie

Ik hoor haar klank nie meer op straat nie
Dm
Sy word aan bande

gele dis seker

oor die skande
C
van haar sprekers
C
My heart het in my taal groot geword

daarsonder skiet my gevoel te kort
Dm
my leed en hoop in klank vervat
F C
die melodie van haar woordeskat

[Chorus]
Dm
En as ek droom
F C
dan droom ek in my taal
Dm
En as ek saans voor ek gaan slaap

met my god praat
F C
dan praat ek in my taal
Dm F C
hy verstaan

[Verse 2]
C
Die verlede eis nog steeds sy tol

hande met die bloed van onskuld vol
Dm
as die toekoms breek onthul die oostergloor
C
die nag van vereffening het dalk n taal vermoor
C
As heel die wereld een taal praat

tot net een uitdrukking in staat
Dm
die klank en kleur van elke mens
C
deur die eggo van n enkele lied begrens

[Chorus]
Dm
En as ek droom

More Chris Chameleon Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords