🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Dans - Riana Nel Chords

Chords: D, G, A, C, F

More chords by Riana Nel

Genre: house, techno, electronic

[Verse]
D G
Te veel keer het ek jou hart geweier.
A D
Want dit alles klink te goed om waar te wees.
D G
Maar vanaand staan ek hier, in jou arms.
A D
Met die dansvloer oop vir jou en my.

[Chorus]
G D
En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe.
A D
Hou my vas, hou my tog net vas.
G D A
Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou.
G D
Saam met jou sal ek dit dans.

[Verse]
D G
Dit was 'n warm somersaand toe jy my hand vat.
A D
En op jou regterknie, vir my antwoord vra.
D G
Ek wou nie regtig huil nie maar ek het.
A D
En met jou sagte woorde het jy my kom red.

[Chorus]
G D
En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe.
A D
Hou my vas, hou my tog net vas.
G D A
Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou.
G D
Saam met jou sal ek dit dans.

[Bridge]
C D F
Ek gee alles wat ek is, net om een met jou te wees.
C
Tot die dood ons skei.

[Chorus]
G D
En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe.
A D
Hou my vas, hou my tog net vas.
G D A
Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou.
G D
Saam met jou sal ek dit dans.

[Outro]
G D
En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe.
A D
Hou my vas, hou my tog net vas.
G D A
Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou.
G D
Saam met jou sal ek dit dans.
G D
Saam met jou, saam met jou sal ek dit dans.

More Riana Nel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords