Ek Wonder - Riana Nel Chords
Chords: Dm, F, Bb, C, Cm, En, Gm, G
More chords by Riana Nel
Genre: pop, rock, indie
[Intro]
Dm F Bb Dm F Bb
[Verse 1]
Bb Dm C F Bb
Ek wonder oor die dae wat ek gehad het as kind
Dm C F Bb
Ek wonder oor die letsels wat ek steeds op my lyf vind
Dm C F Bb
Ek wonder oor die gebeurtenisse wat ek nie oor wil dink
Dm C F Bb
Ek wonder, ek wonder sommer
[Verse 2]
Dm C F Bb
Ek wonder oor die dinge wat my hart so pla
Dm F Bb
Al die antwoorde van die Here, en waaroor ons praat
Dm Cm C F Bb
Ek wonder oor die dinge in die aande laat
F
Ek wonder oor die dinge wat niemand oor praat
[Chorus]
En ek sê
Gm Dm
In Jesus naam ek’s vry
Bb
Ek het identiteit gekry
F C
Ek het geleer om my lyne te trek in my
F
Ek sê dit in Sy naam
Gm Dm
Kan ek wees wie ek moet wees
Bb
Ek leef nie langer meer in vrees
F C
Ek is gebore om te wees, wie ek moet wees
[Verse 3]
Dm C F Bb
Ek wonder oor die leuens wat die duiwel vertel
Dm C F Bb
Ek wonder oor die kere wat ek geglo het wel
Dm C F Bb
Ek wonder oor die erosie in my denke dis mal
Dm C F Bb
Ek wonder hoe diep ek in onwaarheid kan val
[Chorus]
F
En ek sê
More Riana Nel Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords