Hou Die Hemel Oop - Riana Nel Chords
Chords: Bm, A, D, G, Em
More chords by Riana Nel
Genre: pop, folk, world
[Verse 1]
Bm A D
Ek's n sondaar, ek weet
G
Ek het baie harte seer gemaak
Bm A
En baie al gebreuk.
Bm A D
En my gewete is gebrand...
G Bm A
Ek het te veel keer gekies teen rede en verstand.
[Pre-chorus]
G
Maar ek is uitoorle
Bm A
ek het oor gegee aan wie ek is.
[Chorus]
D Em Bm
So hou die Hemel oop vir as ek kom.
D Em Bm
Eendag as die tyd vir my sou kom,
G Bm A
Dalk is dit nie nou, maar ek's gereed
G Bm A
Dalk is dit vandag net die Here weet
net die Here weet.
D Bm
Ooooh oh oh Ooooh
A
Oh Oh Oooh
G
Oh Oh Oooh
[Verse 2]
Bm A D
Ek was verlore, maar nou gevind.
G Bm A
En sonder die gewig haal ek asem soos n kind.
Bm A D
Daar wys n vinger na wie ek was,
G Bm
Maar ek het bitter gou geleer,
A
Ek is witter as wit gewas.
[Pre-chorus]
G D
Ek sien waar ek behoort
Bm A
n ewigheid van hoop in wie Hy is
[Chorus]
More Riana Nel Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords