By My - Riana Nel Chords
Chords: D5, G, D, C, Em
More chords by Riana Nel
Genre: electronic, dance, pop
[Intro]
D5 G D G
[Verse 1]
Die deur swaai oop, hy sê vir my:
C G
"Aspoestertjie jy's myne
C G C D
En selfs in sak en as is jou skoonheid sonder einde"
G
En in sy oë is ek verlore
C G
Ek sukkel om te staan
C G C D
Maar wie sou ooit kon raai dat hy sou sê dat hy sou bly
[Chorus]
Em C
By my, vannaand
D G D
Bly by my vannaand
C G D
Voor die oggend jou hier by my kry
D Em C
Sê jy sal bly vannaand
D G D
Bly by my vannaand
C G D
Die ure in die glas loop vinnig uit
N.C G
En al wat ons wil hê is tyd
[Verse 2]
Maak dit saak, die aand's verby
C G
Maar dis lank nog nie die einde
C G
Die sprokie het toe waar geword
C D
Kan jy glo ek is nou syne?
G
Die sekondewyser slaan alweer
C G
Maar tyd is nou ons vriend
C G C D
En wie sou ooit kon raai dat hy sou sê dat hy sou bly
[Chorus]
Em C
By my, vannaand
D G D
Bly by my vannaand
C G D
Voor die oggend jou hier by my kry
D Em C
Sê jy sal bly vannaand
D G D
Bly by my vannaand
C G D
Die ure in die glas loop vinnig uit
D
En al wat ons wil hê is...
[Bridge]
C D
...tyd wat nooit uitloop nie
More Riana Nel Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords