🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Skouers - Riana Nel Chords

Chords: E, A, F#m, B, G#m, C#m

More chords by Riana Nel

Genre: electronic, dance, pop


Skouers

Riana Nel

[Verse 1]
E
As verwarring my hart geselskap hou
E
En verlies my hart gevange hou
A
Kies ek om nie te vrees
F#m B
Ek weet U is in beheer
E
As die grond onder my weg sou gee
E
Net verwoesting na my elke tree
A
Kies ek om nie te vrees
B F#m B
Ek weet U is in beheer

[Chorus]
E
My hulp kom van bo
E B
En in my God sal ek glo
G#m C#m A
Want U dra my swakheid, my siekte, my gebroke hart
B
op U skouers, U skouers
E
My hulp kom van bo
B
U is my rus, my vermoë
G#m C#m
Ek hoef nie te sien om te glo
A B E
Want U lig my tot bo op U skouers, U skouers

[Verse 2]
E
U las dit wat gebreek is
E
En die trane wat gereën is
A
U kruis is my belofte
B F#m B
U voorsien in my behoefte

[Chorus]
E
My hulp kom van bo
B
En in my God sal ek glo
G#m C#m A
Want U dra my swakheid, my siekte, my gebroke hart
B
op U skouers, U skouers
E
My hulp kom van bo
B
U is my rus, my vermoë
G#m C#m
Ek hoef nie te sien om te glo
A B
Want U lig my tot bo op U skouers, U skouers

[Bridge]

More Riana Nel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords