🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Ek Wou Nie - Riana Nel Chords

Chords: D, A, Bm, G, Em, Gm

More chords by Riana Nel

Genre: pop, folk, world


[Intro]
D A Bm G

[Verse 1]
G
Ek raak bekommerd somtyds
D Bm A
Oor jou, oor my en oor ons
G
En ek wonder wat jy dink
D Bm A
Oor alles, oor my en my hart

[pre chorus]
D G Bm A
Is daar iemand wat ook dieselfde emosies voel?
D G Bm
Iemand wat weet hoe ek voel?

[Chorus]
A D
Ek wou nie weer my hart verloor op jou
A
Ek wou nie ooit weer by jou hoor nie nou
Bm G
Ek wou nie ooit weer die gevoel bly voel en wonder hoe dit anders sou kon

wees
D
Wou nie ooit dieselfde foute maak
A
Maar is dit foute as jou hart bly praat?
Bm G
Oor die herinneringe wat ons twee gehad het, en wat ons twee nog kan maak
D
Ek weet ek wou nie
Em Bm
Jy weet ek wou nie
A
Maar nou's dit te laat

[Instrumental]
D A

[Verse 2]
G
Jy weet ek wonder somtyds
D Bm A
Oor alles, en wat van ons word
G
En ek wonder of jy droom
D Bm A
Oor my, oor jou en oor ons

[pre chorus]
D G Bm A
Is daar iemand wat ook dieselfde emosies voel?
D Bm
Iemand wat weet wat ek voel?

[Chorus]
A D
Ek wou nie weer my hart verloor op jou

More Riana Nel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords