🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

As Jy My Kon Volg - Adam South Africa Chords

Chords: Aug, Album:, Capo:, D, A, Asus4, G, Bm, Em, E

More chords by Adam South Africa

Genre: electronic, dance, experimental

Released: 19 Aug 2019
Album: Hoogtevrees
Capo: No

[Verse 1]
D
As jy my kon volg?
A Asus4 D
Op die vleuels van die wind,
D D A Asus4 A
Na wêrelde oorkant die maan,
Asus4 G A D Bm
Sou jy my spoor in die Melkweg vind?
Em Asus4 A
My tent tussen sterre sien staan?

[Chorus]
D
Want ek is nog jonk,
A Asus4 D
En die wêreld is oud,
D D A Asus4 A
Sy skadu val ver deur die ruim,
Asus4 G A
Neem nou my hand,
D A Bm
Want die nag word koud,
Em Asus4 A
En waarom sal ons nog versuim?

[Verse 2]
E
As jy my kon lief hê,
B Bsus4 E
Tot alles vergaan,
E E B Bsus4 B
En nooit, ooit die skeiding sou vrees,
Bsus4 A B
Sou ons die lewe,
E C#m
Kon leer verstaan?
F#m Bsus4 B
'n Oomblik gelukkig kon wees.

[Outro]
E
Want ons is nog jonk,
B Bsus4 E
En die wêreld is oud,
E E B Bsus4 B
En voor ons het almal gefaal,
Bsus4 A B
Neem nou my hand,
E B C#m
Want die nag word koud,
F#m Bsus4 B E Asus4 E
Dis nou dalk die heel laaste maal.

More Adam South Africa Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords