🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Dis Al Wat Het Het - Adam South Africa Chords

Chords: Album:, Capo:, A, D, E, F#m, B, G#m, F#

More chords by Adam South Africa

Genre: house, electronic, pop


Released: 31 July 2016
Album: Hoogtevrees
Capo: No

[Intro]
N.C.

[Verse 1]
A D E A
Ek wou kasteel met my kaalhande bou,
F#m D E A
Ek wou ń Superman wees net vir jou,
A D
Toe kom ek agter . . .,
E A
Jy wil my net laat vertrou,
F#m D E A
En liefde gee . . . en styf vas kan hou.

[Chorus]
A F#m
Dis al wat ek het, (het),
D A
Om vir jou te gee,
A F#m
Dis al wat ek het, (het),
D A
Om met jou te deel,
A F#m
Jy sê dis net, net, net,
D A
Wat jy soek in ń ou,
F#m D
Dis al wat ek het,
E A
Om te gee vir jou,
F#m D
Dis al wat ek het,
E A
Om te gee vir jou.

[Verse 2]
A D E A
Onthou jy toe ek gesê het vir jou,
F#m D E A
Jy verdien meer as wat ek kan gee vir jou,
A D
Toe kom ek agter . . .,
E A
Jy wil ń toekoms kan bou,
F#m D E A
Saam met iemand . . . wat jou styf vas kan hou.

More Adam South Africa Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords