🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Hel Of Hoogwater - Adam South Africa Chords

Chords: Album:, Capo:, Am, C, F, G, G/B, Em

More chords by Adam South Africa

Genre: rock, blues, funk


Released: 31 July 2016
Album: Hoogtevrees
Capo: 1 fret

[Intro]
Am

[Verse 1]
Am C C
Doer onder, onder by die oewer,
Am C C
Gedroom van vry wees, maar steeds het ek bly wonder,
Am C
Hoe slaap jy saans as jou bed brand? (Bed brand),
Am C
Raak jou kop lam in die duister?
F C G Am
Saam met die stroom gaan,
F G
Oor my dooie liggaam.

[Chorus]
Am C
Ooh ooh ooh oooh,
F G
Kom hel, kom hoogwater,
Am C
Ooh ooh ooh oooh,
F G
Of kom die hel, of kom die hoogwater,
F
Ooh ooh ooh,
C G Am
Ek sal bly wonder, altyd bly wonder, altyd bly wonder,
F
Ooh ooh ooh,
F C G Am
Daar is die oewer kom hel, kom hoogwater.

[Verse 2]
Am G/B C C
Doer onder, onder by die oewer, (By die oewer),
C
Gedroom van ‘n landskap,
G/B C C
Toe maak ons spore.

[Pre-Chorus]
Am G/B C
Hoe slaap jy snags as jou bed brand?
Am G/B C
Raak jy ook bang as dit stil raak?

More Adam South Africa Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords