Die Idee Wat Tel - Adam South Africa Chords
Chords: Album:, Capo:, D, Asus4, Bm, G, A
More chords by Adam South Africa
Genre: electronic, pop, experimental
Released: 31 July 2016
Album: Hoogtevrees
Capo: fret 2
[Intro]
D
[Verse 1]
D
Soms maak dit so seer,
Asus4
My kop hang en ek weet,
D D Bm Asus4
Dat ek jou nooit ooit sal verdien nie.
[Verse 2]
D
Want jy is so perfek,
Asus4
In elke liewe aspek,
D D Bm Asus4
Ek sal jou nooit ooit kan verdien,
G Asus4 A
Ek is maar net ‘n gewone ou wat oneindig lief is vir jou.
[Chorus]
D A G
Dis die idee wat tel, jy is vir my so kosbaar,
G Bm Asus4
Ek wil hê jy moet weet ek is daar,
D A G
Jou hart is my ware geluk,
G Bm A
Ek gee dit vir jou stuk vir stuk.
[Post-Chorus]
Bm A G
Dis die tye wat nie geld kos,
D A
Jy verdien mos net my beste,
D
Dis die idee wat tel.
[Verse 3]
D
Liefde kan alles doen,
Asus4
Liefde kan mos versoen,
More Adam South Africa Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords