Dagdroom - Adam South Africa Chords
Chords: Album:, Capo:, D, A, G, Bm, G7, Bsus4, Em7, Asus4
More chords by Adam South Africa
Genre: electronic, pop, experimental
Released: 31 July 2016
Album: Hoogtevrees
Capo: 2 fret
[Intro]
D A G
G A Bm A G G7
[Verse 1]
D A
Oh, dis so lekker buite,
G A Bm A G G7
Kom ons lê en tel die sterre onder die silwer maan,
D A G
En jy hoef niks te worry oor enige ding wat pla,
A Bm Bsus4 A G G7
Want dis net ek en jy vanaand.
[Pre-Chorus 1]
Em7 G
Ek skrik toe skielik wakker hier met wawyd oë,
Em7 Asus4 A
Ek wens dat jy hier was maar dit was net ’n droom.
[Chorus]
D G
'n Dagdroom so vroom,
Bm A
Stuk-stuk word my planne weggesmelt,
D G
'n Ligplek ek moet nou werk
Bm A
Maar my kop skree uit vir help,
D G Bm A
As ek my oë sluit in ons storie is ek jou held,
D G Bm A
Vir ewig dra ek jou hart hier op my mou,
G Gm D C G
Want as ek dagdroom fantaseer ek altyd net van jou.
[Verse 2]
D A G
En toe vat jy my hand hou dit vas in myne toegevou,
Bm Bsus4 A G G7
En los ons al ons vrese agter,
D A G
Daar's 'n ruimte bo vol juwele wat net vir jou skyn,
A Bm Bsus4 A G Asus4
Diamant se mooiste wagter.
More Adam South Africa Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords