🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Goeie Ou Dae - Adam South Africa Chords

Chords: Album:, Bewe, Capo:, D, G, D*, Asus4, G*, Bm, A

More chords by Adam South Africa

Genre: house, electronic, dance


Released: 23 Mar 2018
Album: Bewe

Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
Capo: No

[Verse 1]
D
Wat het van die tyd geword?
D D
Gister was ons nog jonk en nou sit ek hier rond,
G D D*
Met ‘n boek vol van foto’s en kleur prente in my kop.

[Verse 2]
D
Die lewe voel net te kort, (Te kort),
D D
Dit voel nog soos gister wat ek wakker word,
G G
Met geen worry in die lig, dissipline was ‘n plig,
D D
By die skool is geleer maar deur my brein soos ‘n sif,
Asus4 G*
Vat my terug, dink gou terug, onthou jy?

[Pre-Chorus]
D
Toe ons nog jonk was,
D D D
Nog jonk en mooi was, alles geweet niemand kon ons iets leer,
G
Oooh ooh oooh oooh oooh,
D
Daai was die goeie ou dae.

[Chorus]
D
Toe ons so vry was en mos so soet was,
D D
Alles verdra want niks het ons gepla,
G
Oooh ooh oooh oooh oooh,
D
Daai was die goeie ou dae, (Daai was die goeie ou dae),
Bm A D D
Dit vat my weer terug na die goeie ou dae . . ..

[Verse 3]

More Adam South Africa Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords