🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Hoogtevrees - Adam South Africa Chords

Chords: Album:, Capo:, D, A, Bm, G, D/F#, Asus4, Asus2, A7

More chords by Adam South Africa

Genre: electronic, dance, pop


Released: 31 July 2016
Album: Hoogtevrees

[Chords]

[Gadd#11 320023]
Capo: 2 fret

[Chorus]
D
Hou vas,
D
Ons gaan al die reëls breek,
A
Ons gaan grense verskuif,
A
En die wêreld oorheers,
A Bm G
Niks kan ons stop want ons leef net eenkeer,
A
Ons liefde breek die hoogtevrees.

[Verse 1]
D G A
Ons staan met ons rûe teen die afgrond,
A
Van die liefde,
D/F# G
waar ons nou gedruk word,
A Bm Asus4 A
Om te spring of bly.

[Verse 2]
D
Die hoogtes maak my bang
G A
Maar met jou hier aan my hand,
D/F# G
Is jy die tou, wat gaan maak,
Bm Asus2 A
Dat ons so sag gaan land.

[Pre-Chorus]
G Gadd#11 G Gadd#11
Soms is die enigste manier om ooit te kan weet,
A Asus4 A A7
Om net te spring en van die hoogte te vergeet.

[Chorus]

More Adam South Africa Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords