🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Diep Uitgekerf - Adam South Africa Chords

Chords: Album:, Capo:, D, Bm, G, A, D*

More chords by Adam South Africa

Genre: electronic, dance, pop


Released: 31 July 2016
Album: Hoogtevrees

Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
Capo: No

[Verse 1]
D
Saam saam ons voetpad gestap,
Bm
In die see geswem pap nat,
G A
Daar het ons vuur gemaak,
D D*
Liedjies gesing en praat.

[Verse 2]
D
Ons siel's geheim begin hier,
A Bm
My hart weer 'n keer gestuur,
A G A
Beloftes is gemaak,
D
Deur al die goed en kwaad,
D
Is niks vir ons te veel nie.

[Pre-Chorus 1]
G
Daar en dan toe ekke in jou oë kyk,
Bm A
Weet ek dat jy’s my een keer in ‘n leeftyd.

[Chorus]
D
Diep uitgekerf in ons hoop van saligheid,
G
In rooi geverf ons trippel tot in ewigheid,
Bm A D
Jy’s uitgekerf vir my ek’s uitgekerf vir jou.
A
Woo ooh oooh.
D
Diep uitgekerf die rots van ons standvastigheid,
G
In rooi geverf die teken van ons saligheid,
Bm A D
Jy’s uitgekerf vir my ek’s uitgekerf vir jou.
A
Woo ooh ooh oooh.

More Adam South Africa Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords