🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Ag Mei - Almero Chords

Chords: Em, G, C, Am, D

More chords by Almero

Genre: kpop, r&b, soul


[Intro]
Em

[Verse 1]
Em
Jy sal nie weet
G C
of jy almagtig is nie
Em
al wat jy doen
G C
is uitgewis
G
ag my lief
Em C
jy ruik na rook en spyt
G Em
en al wat ek het is lief

[Chorus]
Am G C
Le by my
Am G Em
lewe by my
Am G C
Le by my
Am G Em
lewe by my

[Verse 2]
Em
Het jy gevind
G C
waarna jy soek en bid
Em
het jy gesien
G C
hoe ek myself verslind
G
ag my lief
C
jy ruik nogsteeds na spyt
G C
en al wat ek het is lief

[Chorus]
Am G C
Le by my
Am G Em
lewe by my
Am G C
Le by my
Am G Em
lewe by my

[Bridge]
Em
kerse val om
C
lug kasteel bom
G D
waar kom skuiling vandaan
Em
wolke val neer
C
weerlig, donderweer
G D
elke fokken keer alleen x2

More Almero Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords