🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Selfmoord - Almero Chords

Chords: F, Am, C, G

More chords by Almero

Genre: electronic, experimental, ambient


[Intro]
F Am

[Verse 1]
F C
Jou bene rus op die dash in die son
G
Knieë krom, kop by die venster uit
F
Ek maak seker om die deur te sluit
C
Hierdie oomblik is ook ‘n geweer
G F
Jy klim uit in die ry, verdwyn in teer

[Pre-Chorus]
Am G C F
Verhang myself aan jou
Am G C F
Verhang myself aan jou

[Chorus]
F C G
Selfmoord, ek is dood daar is net ons
F C G
Selfmoord, ek is dood daar is net ons

[Verse 2]
F C
‘n Straatvrou loop met ‘n kerkgesang in haar mond
G
Jy bly stil langs my
F C
Wie gryp so aan my trui se mou, is dit jy?
G
Is dit Jesus?
F
Wat soek Hy nou?

[Pre-Chorus]
Am G C F
Verhang myself aan jou
Am G C F
Verhang myself aan jou

[Chorus]
F C G
Selfmoord, ek is dood daar is net ons
F C G
Selfmoord, ek is dood daar is net ons

[Instrumental]
Am G C F
Am G C F
Am G C F
Am G C F

[Chorus]

More Almero Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords