🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Vloedverlief - Almero Chords

Chords: F, C, Am, G, Em

More chords by Almero

Genre: electronic, pop, dance


[Intro verse]
F C Am G
Die branders breek nog bo jou kraag
F C Am
In jou opgeblaaste bed, wat soek jy
G
hier?

[Verse 1]
F
Nee ek kan mos nie swem nie
C
Ek gaan hierin wegsak
Am
Klippe in my hande
G
Weerlig in jou hare
F C
Ek wil net weer lug skep

[Pre-chorus]
G F C
As ek kon sou ek jou hou
F G
In n ark gebou uit my
F C
En as ek kon sou ek jou dan
G
Laat vaar

[Chorus]
F C
Vloedverlief
G
Gaan kry jou twee van als
Am G F
Want ons gaan vanaand nog
C Em
Die branders in

[Verse 2]
F
Nee ek kan mos nie swem nie
C
Ek gaan hierin wegsak
Am
Kyk hoe sak my hande
G
Dieper as jou hare
F C
Strale in die water

Van agteruit die reën

[Pre-chorus]
G F C
As ek kon sou ek jou hou
F G
In n ark gebou uit my
F C
En as ek kon sou ek jou dan
G
Laat vaar

More Almero Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords