🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Monochromie - Almero Chords

Chords: G, D, Em, C, Dsus4

More chords by Almero

Genre: electronic, experimental, instrumental


Released: 2018

Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=jT8fuTHwoFc

Original Key: G major

[Verse 1]
G D Em
Vind ek jou, vind jy my
Em D G
Is ons by mekaar verby
G D Em
Albei teen die wind baklei
Em D G
Berge en dale het ons vermy
Em D G
Berge en dale het ons vermy

[Chorus]
C G D C
My bors is leeg en jy verkleur my grys
C G D G
Monokromie is jy my nuwe tuis
G C
Het jy my vermy
Em D G
Breek my eensaamheid

[Verse 2]
G D Em
Die son het skaam vir jou geskuil
Em D G
Die wind het deurmekaar gehuil
G D Em
My huis is weg en jy verbleik
Em D G
Stof en genade het ons ontduik
Em D G
Stof en genade het ons ontduik

[Chorus]
C G D C
My bors is leeg en jy verkleur my grys
C G D G
Monokromie is jy my nuwe tuis
G C
Het jy my vermy
Em D G
Breek my eensaamheid

[Bridge]
Em D G C Em
Waa-aa-aar waar is jy
Em D C Dsus4
Vi-i-in Vind vir my
G C
Het jy plek vir my
Em D G
Breek my eensaamheid

More Almero Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords