🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Donderweer Idees - Almero Chords

Chords: Am, C, F, G, Fm, Dm

More chords by Almero

Genre: electronic, pop, experimental


[Intro]
Am C Am C

[Verse 1]
Am
Ek het kleintyd gesukkel
C
Met my oë toe te bid
F
Ek wou God in die oë kyk
G C
As ek vra vir hulp
Am C
En ek bekommer dat Jesus my eendag sal bel
F
En ek sy oproep gaan mis
G C
Met my oor teen ′n skulp

[Pre-Chorus]
Am C F
Am G C x3

[Chorus]
Am C F
En bedaar my soekende kind
Am Fm
Sal jou wandelende siel
G C
Ooit sy rusplek kan vind?
Am C F
En bedaar jou donderweer idees
Am F
Die antwoord op alles
G C
Gaan jy nêrens raak lees

[Interlude]
Am C
Am Dm C

[Verse 2]
Am C
En ek wonder nog altyd of blindes kan droom
F G C
En of prente en beelde in hul nagte vertoon
Am C
En ek het ure kleintyd aan 'n sandkasteel gebou
F G C
Net om te voel hoe dit voel as dit onder my voete vergaan

[Pre-Chorus]
Am C F
Am G C
Am C F
Am G C

More Almero Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords