Jesus In N Bad - Almero Chords
Chords: C, G, Am, F, Em
More chords by Almero
Genre: hip hop, rap, electronic
[Intro]
C G
[Verse 1]
C
Daars n foto teen my kamer muur, dis Jesus in n bad
G
en ek wonder of hy weet dat ek hom orals sien
C
Selfs in die hoofstraat van Potchefstroom
G
onder die straatlig is n oom
[Pre-Chorus]
Am G
Dis God wat n peer eet
C
dis ek en n lemoen
Am G C
dis Jesus onder karton-laken en ek wat niks doen
[Chorus]
F
Ek is verward
C
meeste van die tyd
G
niemand weet
niemand weet
niemand weet
Am Em F
wat om te doen
[Verse 2]
C
So vra die oom op die straat
met peer nog in sy baard
Vra die kindjie wat so vloek
G
in die winkel op die hoek
[Pre-Chorus]
Am G
Dis God wat so bedel
C
en ons wat so kla
Am G
n Koning moet soebat
C
Jesus wat moet vra
[Chorus]
F
Ek is verward
C
meeste van die tyd
G
niemand weet
niemand weet
niemand weet
More Almero Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords