Sinkertjie - Bernice West Chords
Chords: D#, Cm, F, C, G, Am
More chords by Bernice West
Genre: house, electronic, pop
[Intro]
D# Cm
[Verse 1]
D#
Daar's altyd een wat laaste versuip
Cm D# Cm
Altyd een wat die donker vir jou af byt
D#
Altyd een te suinig vir sy eie vel
Cm D#
Altyd een wat die sinkertjies langs die pad optel
Cm
Ek sweer dis erger as hel
D#
Maar wie's ek om te praat as ek my raad beraad
Cm D# Cm
En wie's jy om te treur as jy niks makeer
[Chorus]
F C G
Maar selfs al is daar iets waarvoor ons vlug
F C G
Die mense blyk maar anders in die lig
F C G
En dalk is jou storie nog nie klaar nie
F Am
So tel daai pen op my kind
G
Want jy verdien nie kommentaar nie
F C
So tel daai pen op my kind
G
Want jy verdien nie kommentaar nie
[Interlude]
D#
[Verse 2]
D#
Jou staar na die son en die maan verbied
Cm
Jou menswees in 'n boksie vasgegiet
D# Cm
As jy net kon vlieg
D#
Verval die kleur op jou lego blokkies
Cm
Is daar iets wat jy sou oor kies
D#
As jy net vroeër kon sê wat jou hart wou hê
Cm D# Cm
Sou spyt ons verlaat het en geluk ons verras het
[Chorus]
F C G
Maar selfs al is daar iets waarvoor ons vlug
F C G
Die mense blyk maar anders in die lig
More Bernice West Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords