🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Net Geleen - Bernice West Chords

Chords: E, B, C#m, A

More chords by Bernice West

Genre: house, techno, deep house


[Intro]
E B C#m A

[Verse 1]
E B C#m A
Ek dink terug vanaand aan daai tydperk waar ons twee wou trou
E B C#m A
Die somer se liefde in jou arms toegevou
E B C#m A
Daar was donsies op die trui waarin jy my verlei het
E B C#m A
Jou afdruk op die blou waarin jy my gekry het

[Verse 2]
E B C#m A
'N Hemel vol skater niks meer het ons harte begeer
E B C#m A
Maar jou kus op my wang voel nou al so hard soos teer
E B C#m A
Grensloos, waansin, steek weg die siel wat ek soek
E B C#m A
Mense vergeet gou, maar dalk was die somer net geleen

[Chorus]
E B C#m
Sê my gou was die liefde nog altyd so rou
A B C#m A
Of het jy dalk net jou siel verlaat
E C#m A
Was daar iewers iets waarby ek kon baat
B E
Of was die somer net geleen

[Interlude]
E B C#m A
E B C#m A

[Verse 3]
E B C#m A
Ek vertrek na gedagtes wat my weer van jou laat onthou
E B C#m A
Jou wese versot in my lakens toegevou
E B C#m A
Jou borskas teen myne klop aan die rooi wat ek voel
E B C#m A
Ek sweer ek onthou nog jou suurstof wat deur my spoel

[Chorus]
E B C#m
Sê my gou was die liefde nog altyd so rou
A B C#m A
Of het jy dalk net jou siel verlaat
E C#m A
Is daar iewers iets waarby ek kon baat
B E
Of was die somer net geleen

[Interlude]

More Bernice West Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords