🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

O Kind - Bernice West Chords

Chords: C, G, F, Am, Em, Dm

More chords by Bernice West

Genre: electronic, experimental, ambient


[Intro]
C G F

[Verse 1]
C G F
O kind is daar iets wat jy wou sê
C G F
Ek hoor die wolke praat weer stories oor al jou klere
C G
Bou jy weer huise by die bure
F
Gooi jy klippies teen die mure
C G F
Skop vas tel jou kop op as jy praat
C G F
O kind ek het opgemors maar ek kla nie
C G F
Ek trap die spore van jou eie moenie huiwer om te vra nie
C G
Want dis nie geld wat jou siel gaan red nie
F
Ook nie geld wat geluk gaan koop nie
Am G F
As jy jou hart laat klop stop die dinge wat jou pla

[Pre-Koor]
Am G F
Trek los luister hardop na goeie raad

[Koor]
C G Am G F Em
O kind o kind sal jy jou laaste asem spaar dat ek my raad aan jou kan
Dm G
openbaar
C G Am G
Hou jou naaste aan jou sy, luister na wysheid wat jy kry
F Em Dm G
Geniet die nou, laat jou hart op God vertrou
C G F
O kind
C G F
O kind

[Vers 2]
C G F
O kind stof jou rakke af moenie kla nie
C G F
Gooi jou beddings nat met die trane wat jy versamel
C G
Gooi jou drome in ‘n tas
F
En trek die skoene aan wat jou pas
Am G F
Vertrek op die ritme van jou hart

[Pre-Koor]
Am G F
Trek los luister hardop na goeie raad

More Bernice West Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords