🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Die Hart - Bernice West Chords

Chords: C, F, G, Am

More chords by Bernice West

Genre: house, techno, electronic


[Intro]
C

[Verse 1]
C
As jy glimlag
F C
Skyn die son weer vol hoop
G
As jy glinster
F C
Laat jy my hart van vreugde kook

En as jou oë
F C
So deur my siel kyk
G F
Maak jy my van voor af weer skatkis ryk

[Koor]
C
En ek sê siel oh hartedief
G Am
Jy't my linker atrium tot regter ventrikel
F
Van die vena cava inferior tot bo by die aorta
C G
En pulmonêre arterie gesteel
Am
Maar dis okay, want jy's die een waarmee ek
F
Ja jy's die een waarmee ek
C
Die res van, van my lewe wil deel
G Am F
Ohhh...

[Verse 2]
C F C
Jy's asemrowend mooi vir my
G F C
En jy maak my wêreld so so bly

Jou hart van goud
F C
En jou positiewe gees
G F
Maak my van voor af verlief, oh my skat

Jy's 'n fees

[Koor]
C
En ek sê siel oh hartedief

More Bernice West Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords