🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Nie Jou X Nie - Bernice West Chords

Chords: F, G, Em, Am, C

More chords by Bernice West

Genre: house, techno, deep house


[Intro]
F G Em Am
F G
Jy vertel die stories rond
Em
Van hoe jy my kon vat
Am
Vir 'n stap in die park
F G
Jy was glo my held
Em Am
Wat my knieë kon laat smelt
F G
Maar nou kan ek ook my kant vertel
Em
Dat jy was net 'n pel
Am
Wat nie ophou kon bel
F G
En dit was nooit 'n ons nie
Em
Dit was net jy alleen
Am
En jou stupid wit leuens
C
Jy loop rond
G
Vertel vir almal dat jy het my loop vry
Em
Maar die stories in jou mond
Am
Val soos pap op die grond
C
Maar net 'n korreksie
G Em Am
Ek's nie jou X nie
C
En jy's 'n narcissistic sociopath
G
En ek is nie 'n nice to have
Em
Ek's klaar met jou twak
Am
Sit terug op die rak
C
Maar almal weet nou
G Em Am
Ek's nie jou X nie

Ek is nie jou X nie
F G
Jy verbrand glo brûe as jy loop
Em
Maar jou branded klere
Am
Is met jou ma se geld gekoop
F G
Jou houding lyk hardlywig
Em Am
En jou ego te bedrywig
F G
Jy kom way te overconfident voor
Em
Jy't al my vriende gebel
Am
Grootste twak kom vertel
F
Jy hoef nie te flex nie
G
Jy's nie so sexy
C
Jy loop rond
G
Vertel vir almal dat jy het my loop vry
Em
Maar die stories in jou mond

More Bernice West Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords