Soen My Op My Mond Uit Die Gelofte Musiekblyspel - Bernice West Chords
Chords: F#, B, D#m, C#, F#m, C#m, G#, Fm, D#
More chords by Bernice West
Genre: rock, pop, indie
[Intro]
F# B
[Verse 1]
F# B
Jy's die mooiste lelie van die veld, jy's asemrowend
F# D#m
O so sag soos duiwe trek my in en maak my syne
D#m B
Ek het lief geword vir jou
B C#
Onlosmaaklik deel van jou
[Verse 2]
F# B
Kryp maar vir my weg daar in 'n klipskeer in 'n skuil plek
F# F#m B D#m
Wil jy my kom soek tot jy my vind jy weet net hoe-oe-e
D#m B
Dis net jou lippe wat ek proe
B C#m
Nou kom hier na my toe
[Chorus]
F# D#m B C#
Soen my op my mond as jy my lief het, lief het
F# D#m B C#
Liefde kom net een keer in 'n leeftyd, leeftyd
[Interlude]
F#
[Verse 3]
F# B F# F# B
Mag ek jou iets vra dis nie te groot maar dis belangrik?
F# B F# F# D#m
Moenie my laat wag jy hoor dalk net die regte antwoord
D#m B
Ek het lief geword vir jou
B C#
Ek vra jou om te trou
[Chorus]
F# D#m B C#
Soen my op my mond as jy my lief het, lief het
F# D#m B C#
Liefde kom net een keer in 'n leeftyd, leeftyd
[Interlude]
F#
[Bridge]
F# B
Jy kan draai jou borskas na my toe
B F#
Hou jy steeds van wat jy sien?
F# B C#
Ek sal jou altyd eer en dien my liefling
F# B
En jy het nog nooit so mooi gelyk
More Bernice West Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords