🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Helpende Hande - Riaan Benadé Chords

Chords: Aug, Album:, Capo:, A, E, F#m, D, Esus4, Bm, A/C#

More chords by Riaan Benadé

Genre: folk, pop, singer-songwriter

Released: 28 Aug 2020
Album: Spontaan

Note: Music starts 0:14

[Chords]

[Amaj7sus2 x02100]
Capo: 1 fret

[Intro]
A A
A A

[Verse 1]
A A
Soos Moses se arms kry ons leiers soms swaar,
E F#m
Soos Aaron en Hur is ons ook daar om die ander te hou,
D A E
Van die wat veg vir ons saak.

[Verse 2]
A A
Vir die minderbevoorreg wat die strate bly vee,
E F#m
Vir kos vir sy kinders kan ons soms tyd gee om die hande te hou,
D A E
Van die wat ‘n verskil wil maak.

[Chorus]
D A F#m
Hou die arms hoog en klap die hande saam skree ek het genoeg,
E E
Vir wie moet ek staan?
D A Esus4 D
Maak die helpende hande groter as die hande wat vra,
A A
As die hande wat vra.

[Verse 3]
A A
Soos die verdediging vou wanneer die arms sak,

More Riaan Benadé Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords