🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Nallies - Riaan Benadé Chords

Chords: C, Am7, F, Am, G

More chords by Riaan Benadé

Genre: electronic, dance, pop


[Intro]
C

[Verse 1]
C Am7 F C
Nallies oor die oseaan het ek belowe om te bly
C Am7 F C
En alles in jou twee slaapkamer hou jy hoop om te hoor van my
F C Am G F
Sagte reën herinner jou van waar jy my kon kry
C Am7 F C
Nallies oor die oseaan het ek belowe om te bly

[Verse 2]
C Am7 F C
Al die eindloos aande saam met jou bly spook by my
C Am7 F C
Donker lig en kerse op 'n vloer want Eskom is lui
F C Am G F
Staar oor die see want ek onthou nog waar jy bly
C Am7 F C
Nallies oor die oseaan het ek vergeet om jou te kry

[Chorus]
F C Am G F
En ek drink nog my koffie soos wat jy van dit hou
F C Am G
En ek maak nog my bed op met daai onnodige vou
F C Am G C F
En ek lees elke boodskap terwyl die donker my vashou
C Am7 F C
Nallies oor die oseaan bly elke deel van my by jou

[Bridge]
Am C F C
Am C F G

[Verse 3]
C Am F C
Nallies oor die oseaan is ek oppad om pad te gee
C Am F C
Hierdie hospitaal is bleek en die reuk gaan vir altyd my beklee
F C Am G F
Sagte reën herrinner my van waar ek jou kon kry
C Am F C
Nallies oor die oseaan strooi al die as van jou oor my
C Am F C
Nallies oor die oseaan strooi al die as van jou oor my

More Riaan Benadé Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords