🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Droom - Riaan Benadé Chords

Chords: G, C, D, Em

More chords by Riaan Benadé

Genre: electronic, pop, experimental


[Intro]
G
Ooo oooo

Ooo oooo

[Verse 1]
G C G
Agt jaar oud en hard probeer
G D C
Om alles te doen en met niks om te gee
C D Em
Snaaks hoe modder net af kon vee
Em D G
Ons kanse gevat en lesse geleer

[Verse 2]
G C G
Dertien en die meisies probeer
G D C
Net rugby gejol en harte gebreek
C D Em
En bokke gejag op oupa se plaas
Em D G
Gemoer met ‘n belt as ons Sondae sou raas

[Pre-chorus]
C G C G C
Oh as my jonger self my nou moes sien sou hy sê

[Chorus]
G C G D
Waar is jy nou, waar is ons drome my ou
C G C G D
Wat jy gemaak met Ina, ek sien haar nie hier nie
G C G D
Ja jy’t die kar en gebou met niemand om jou vas te hou
C D Em C G D C G
Maar al wat ek moet weet is, droom jy nog na jy bid voor jy gaan slaap
G
Ooo oooo

[Verse 3]
G C G
Sestien en baie gesoen

More Riaan Benadé Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords