Vitamiene See - Riaan Benadé Chords
Chords: G, C, D
More chords by Riaan Benadé
Genre: electronic, pop, r&b
[Verse]
G
Dit was n lang jaar, bokkie
C
Ek gaan nie vir jou jok'ie
G D
Pak solank daai pers kombers
G
Gooi hom in die trokkie
C
As ek hier ry gaan ek nie stop'ie
G D G
Moeg op my tande gekners
C G
Oh, ek gaan sit en kyk
D G
Tot die wereld vergeet van my
C G
Ons gaan maak soos suldanhabaai
D
Kom ons waai
C
Kom ons waai
G
Kom ons waai
C
Ek soek n cooler in die sand
G
N bier in my hand
D
Die son wat my soen
G
Terwyl die wind iets in my hart doen
C
Ek wil vergeet
G
Van elke liewe leed
D
Voordat ek opgee
G
Gee my vita-miene see
D
Voordat ek opgee
G
Gee my vita-miene see
C G D
G
Skryf maar n briefie
C
Laat weet almal, liefie
G D
Ons blom op n pers kombers
G
Daar's see en sand
C
En my boude is geplant
G D G
En die vuur is die strand se kers
C G
Oh, ek gaan sit en kyk
D G
Tot die wereld vergeet van my
C G
Ons gaan maak soos suldanhabaai
More Riaan Benadé Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords