🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Stoom - Riaan Benadé Chords

Chords: A, C#m, E, B, C#

More chords by Riaan Benadé

Genre: electronic, dance, experimental


[Intro]
A C#m

[Verse 1]
C#m
Ek en jy alleen

Jou hand op my been
E B
honderd-en-tien oppie speakers, klok
E B
130 oppie kop.
C# B
Ons weet nie waar nie,
C#m E
maar ons is nog nie daar nie want
E
Jy's net hier by my
B E A
Al is al dit wat ek kan kry

Dalk moet ons die kamer los en
C#m B
net aanhou ry
C#m A
Wie kort 'n bed as jy my huis is

Ek wil sien
B C#m B
of die hoerskoel in ons bly
N.C.
Vry of ons gekys is

[Chorus]
A
Tot dit stoom
E B
teen die vensters tussen jou en my.
C#m
Ek mis hoe dit was toe ons
A
stoom
E B
jy't belowe jy sal by my bly
C#m
Maak nie sak waar ons ry nie
A
Ons sal klippe kou,
B
maar ek weet ons sal hou
E
solank ons stoom

[Verse 2]
C#m B
Jou hand sweet in die reen
C#m
Ons tyd is geleen

More Riaan Benadé Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords