Lieg Vir My - Riaan Benadé Chords
Chords: Bm, G, D, A
More chords by Riaan Benadé
Genre: folk, rock, afrikaans
[Intro]
Bm G D
Bm G D
[Verse 1]
Bm
Sê ek’s ‘n loslap,
G D Bm G D
jy ken my soort en hou jou slim.
Bm
Ek kan ook mishap,
G D Bm G D
val oor my woorde, hoekom dink jy ek sing?
[Pre-Chorus]
Bm G D
Glo my ek sou eerder niks probeer nie,
Bm
al sê hul: “Vra maak nie seer nie.”
G D
Die waarheid doen.
[Chorus]
D
So lieg vir my,
G Bm D
vry my asof ek jou alles is.
G D
Jou alles is.
Bm
En lieg vir my,
G Bm D
maak asof jou lyf my lyf gaan mis.
G D
My lyf gaan mis.
Bm A G
Dis net vanaand wat jy die kans gaan kry.
Bm A G
Jou leuens mag dalk jou hart by my laat bly.
D
So lieg vir my.
[Interlude]
Bm G D
Bm G D
[Verse 2]
Bm
Wie’s nou die loslap?
G D Bm G D
Ons is weer terug by die begin.
Bm
Klip kan ook bloed tap.
G D Bm G D
Perd by die water kan jou net tot hier bring.
[Pre-Chorus]
Bm G D
Glo my ek sou eerder niks probeer nie,
Bm
al sê hul: “Vra maak nie seer nie.”
G D
Die waarheid doen.
More Riaan Benadé Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords