Rowwe Bliksem - Riaan Benadé Chords
Chords: G, C, D, D/F#, Em
More chords by Riaan Benadé
Genre: rock, pop, fusion
[Intro]
G
"Hey Oom Jay,"
[Verse 1]
G C D
Hoe kom mens op daai vibe, man ek sal die cooler laai
G C D
Maar waantoe gaan ons waai, ons stop sommer om die draai
G C D
En ons gaan vir Meyer kuier, maar wat as Meyer weier
G C D
Ons sê ons brannewyn is klaar want daar’s nog baie daar
C D C D
Vat my dronk ek’s huistoe, hou my vas of ek dans my dood
[Chorus]
G
Op Buffelsfontein raak ons honkey-tonk jonk
G
As ons nie vanaand pasop nie sit ons weer in die tronk
C G C G
Oh-way-oh, maak my los, oh-way-oh, kom ons gaan bos
C G D/F# Em
Hier word ons vanaand weer uitgegooi, verloor ek weer ‘n nooi
C D G
Daarsy ditsem, jou rowwe bliksem
C D G
Daarsy ditsem, jou rowwe bliksem
[Verse 2]
G C D
Ja, nou’s ons op daai vibe want jy bederf jouself
G C D
Ek hoor die haan al kraai, dis van diep in die bottel delf
G C D
Het Meyer al loop sluimer, nee hy olie nog sy baard
G C D
O, dan gaan die bliksem kuier, maak vas jou belt my maat
C D C D
Vat my dronk ek’s huistoe, hou my vas of ek dans my dood
[Chorus]
G
Buffelsfontein raak ons honkey-tonk jonk
G
As ons nie vanaand pasop nie sit ons weer in die tronk
C G C G
Oh-way-oh, maak my los, oh-way-oh, kom ons gaan bos
C G D/F# Em
Hier word ons vanaand weer uitgegooi, verloor ek weer ‘n nooi
C D G
Daarsy ditsem, jou rowwe bliksem
C D G
Daarsy ditsem, jou rowwe bliksem
[Bridge]
G
"Hey Oom Jay, hoe maak 'n haadida?" "Hy maak so, maak klaar da!" "Balke toe!"
N.C. G D G G C G D G
da da da da....
More Riaan Benadé Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords