Keeza - Riaan Benadé Chords
Chords: Benadé, Fct, C/E, Am, F/C
More chords by Riaan Benadé
Genre: house, electronic, pop
Riaan Benadé - Keeza
Fct
Geniet hom Maters
C/E - 032010
G6add11 - 320010
Am - 002210
F/C - x33211
[Intro]
Follow these picking patterns for each chord except in the chorus:
C/E G6add11 Am F/C
eb|-------------------------------------------------------|
Bb|----1-0----1-0----1-0----1-0----1-0--1-0----1-0--1-0---|
Gb|----0-0----0-0----0-0----0-0----2-2--2-2----2-2--2-2---|
Db|---2---2--2------0---0--0------2----2------3----3------|
Ab|--3------3------2-------------0----0------3----3-------|
Eb|----------------------3--------------------------------|
C/E
Wolke op die horison en ek weet
G6add11
Hier kom die wind wat my droogte gaan breek
Am
En daar is donderweer elke keer
F/C
As sy in stilte arriveer
[Verse 1]
C/E
Sy's sag maar sy trek oorals in
G6add11
Die fynste reën waar my lewe begin
Am
En kyk wat gebeur met al my seer
F/C
As sy in stilte arriveer
[Chorus]
C/E
Keeza jy
G6add11
Verraai my as ek vra jy moet bly
Am
Ek probeer die droogte weghou vir nou vir jou
F/C
Ja wel sy soen soos keeza
C/E
Maar keeza niemand soen soos jy
[Verse 2]
C/E
Laas somer laas gesien
G6add11 Am
Elke kleur tien keer mooier as die vorige keer
More Riaan Benadé Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords