🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Vat N Bietjie - Riaan Benadé Chords

Chords: G5, G, D, C

More chords by Riaan Benadé

Genre: electronic, dance, experimental


[Intro]
N.C.
Hey tjommie, Kom ons vat 'n bietjie, Vat 'n bietjie

Gee my nog 'n bietjie

Ek soek nog 'n ietsie in my glas

Trap die prop, Top my op
G5
Kom ons vat 'n bietjie, Vat 'n bietjie vas
G5 G5 G5 G5

[Verse 1]
G
Wat sê jy? Wat maak jy?
D
Dis koud hier, So bring jy die vuur?
G
Jy vat die langplaas, Met 'n groot haas
D
En kom deur, Want hier gaan die dinge gebeur

[Pre-Chorus]
C D
Met 'n lekker dingetjie, Twee twee vingertjie
C G
Ysie vleisie bring en braai

[Chorus]
G
Kom ons vat 'n bietjie, Vat 'n bietjie
C G C G D G
Gee my nog 'n bietjie, Ek soek nog 'n ietsie in my glas
C
Trap die prop, Top my op
G D G
Kom ons vat 'n bietjie, Vat 'n bietjie vas

Whooh!

[Verse 2]
G
Wat praat hy? Hoe loop hy?
D
Dit smaak my, Ons moet 'n oestertjie laat gly
G
Jy vat tabasco, Jy gat 'n peper kou (jy gat 'n peper kou)
D
Dit maak 'n bietjie seer, Maar dis hoe die dinge gebeur

[Pre-Chorus]
C D C G
Met 'n lekker dingetjie, Twee twee vingertjie
C G
Ysie vleisie bring en braai

More Riaan Benadé Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords