Jy Is Genoeg - Riaan Benadé Chords
Chords: C, G/B, Am7, G, D, F, C/E
More chords by Riaan Benadé
Genre: electronic, experimental, ambient
[Intro]
C C G/B Am7 G D
e|---------|-----------------|---------------|-----------------|-------------
B|--x------|---1-x-------x---|---1-x---------|---1-x--0----x---|-----1-x-----
G|--x------|---0-x--0----x---|---0-x--0----0-|---0-x--0----x---|-----0-x--0--
D|--x------|-----x-0h2---x-2-|-----x-0h2---0-|-----x-------x---|-------x-0h2-
A|--x------|-3---x-------x---|-3---x---------|-0---x-------x---|-1s3---x-----
E|----15s0-|-----------------|---------------|--------3--3---3-|-------------
----|
--x-|
--x-|
--x-|
--x-|
----|
[Verse 1]
C C
Soet suiwer leuens maak dat ons leen
G/B Am7 G C
Die beste bymekaar vir die donkerste doel
C C
Wie sal ons seën met die fenomeen
G/B Am7 G C
Om net die waarheid te praat en te sê hoe ons voel
[Pre-Chorus]
F G Am7 G Am7
Want ons is altwee daar, staar net na mekaar
F C G
En ons harte is so seer vasgehou
[Chorus]
C G C C G F
Jy is genoeg vir my en ek was genoeg vir jou
C/E F G C G/B Am7 F G
So ons kan bou aan wat ons is of breek waaraan ons bou
[Solo]
| F C | Am7 G | F C | G |
[Verse 2]
C C
Sout op die sweer wil ons nie leer nie
G/B Am7 G C
Jou hande afgekap en my mond is geseel
C C
Ek voel 'n veer en jy dra 'n leer
G/B Am7 G C
Handsak vol van kwaad en die spanning is te veel
More Riaan Benadé Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords