🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Spontaan - Riaan Benadé Chords

Chords: C#m, E, B, A

More chords by Riaan Benadé

Genre: electronic, dance, techno


[Intro]
C#m E B

[Verse 1]
C#m E
Vanaand kan ek nie slaap nie
B B
Daar's te veel wat my wakker hou
C#m E
Het nie gedink eks alleen nie
B B
Het gedink ons sou 'n toekoms bou en

[Pre-Chorus]
C#m E
Ek weet nie, of jy probeer nie
B
Maar alles brand om my en jou
C#m E B
En jou laaie onder ons waaier bly leeg

[Chorus 1]
E B
En ek wou jou hou, jou hou
A
Maar ek kan verstaan hoekom alles

spontaan aan die brand slaan
E B A
Om ons te hou en niks staan 'n kans
B
in die vuur tussen my en jou

[Interlude]
C#m E B

[Verse 2]
B E
Ons wil nie weer hier deur nie
C#m B
Daars teveel, ja teveel

wat ons wakker hou
E C#m
Want alles was nie as nie
B
So hoe's ons hier

Waar ons niks vas hou

More Riaan Benadé Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords